Die tweebal enkelspelkompetisie is op 08 Januarie 2022 afgehandel.
Die manswenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Francois van Vuuren.
Die dameswenner was Elma Pretorius en die naaswenner was Esme Human.
Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2022”.