SUID VRYSTAAT MANS VETERANE DRIESPEL – 1 Mei 2025

Beide spanne wat aan die finaal in bogemelde kompetisie deelgeneem het is van Hillandale klub. Van links na regs op foto: Gerrit van Zyl, Japie Kruger (skipper) en Francois van Vuuren was die wenners. Michael Coomans (skipper), Francois Jacobs  en Gerhard Bezuidenhout was die naaswenners. Leon Crawley (afwesig) was ook deel  van die naaswenners se span.

Scroll to Top