Herman Bakkes van Munisipaliteit klub (maar ‘n deellid by Hillandale klub) was die wenner van bogemelde kompetisie. Hy verskyn regs op die foto en saam met hom was die naaswenner, Louis Heyns ook van Munisipaliteit klub.