Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 13 Mei 2023 plaasgevind. Hierdie jaar was die eerste keer wat die opdedag slegs vir buitespanne aangebied is. Veertien spanne het teen mekaar meegeding en die uiteindelike wenners van die dag was die span van Wayne York, Dean Ririe, Handrè Marais en Arno Greyling. In die tweede plek was die span van Johann Beer, Herman Kleynhans, Herman Bakkes en Johan Botha en in die derde plek was die span van Johan van Straaten, Trevor Geel, Mardian Bezuidenhout en Christiaan Botha. Al drie hierdie spanne was van die Munisipaliteit Klub.
Ten spyte van die reĂ«nerigheid en koue was die dag weer, soos in die verlede, ‘n reuse sukses. Die bestuur bedank al die lede wat behulpsaam was om van die dag ‘n groot sukses te maak, asook al ons borge en donateurs vir hul lojale ondersteuning, en ook veral al die lede wat borge gewerf het en/of persoonlike bydraes gemaak het. Sonder jul bydraes en hulp sou ons nie die dag suksesvol kon aanbied nie.
Wenners van die dag: van links na regs: Dean Ririe, Wayne York en Arno Greyling. Handre Marais was afwesig toe die foto geneem is.
Van links na regs: Herman Kleynhans, Johann Beer, Herman Bakkes en Johan Botha het die tweede plek behaal.
Van links na regs: Christiaan Botha, Johan van Straaten, Trevor Geel en Mardian Bezuidenhout het die derde plek behaal. Hulle het ook in hul laaste wedstryd ‘n volmaakte 8 opgetel. Dit wil gedoen wees.
Van links na regs: Riaan van den Burgh en Anette Viljoen was die wenners van die “spider”
HIERMEE BEDANK HILLANDALE ROLBAKLUB AL ONS BORGE EN DONATEURS VIR HULLE RUIMHARTIGE ONDERSTEUNING OM VAN ONS EWIE CRONJE OPEDAG ‘N REUSE SUKSES TE MAAK.
Van links na regs: TJ Bramley, Colleen Meyer, Andy Peterson, Darryl Meyer
Van links na regs: Sam Terblanche, George Hamaty, Boela Meiring en Chris Brithrey
Van links na regs: Lizelle Renison, Amelia Banham, Ian Banham en Yolandi Roodt
Van links na regs: David de Bruin, Anette Viljoen en Allan Moore
Van links na regs: Riaan van den Burgh, Renier Viljoen, Alta Oelofse en Dons Wessels
Van links na regs: Jaco Olivier, Magda Minnaar, Maureen Scheepers en Henry Bierman
Van links na regs: Riaan Gousaard, Judy Lotz, Elize Steyn en Sarie van Zyl
Van links na regs: Konet van Heerden, Anche de Bruin, Gerrie de Bruin en Drikus van Heerden
Van links na regs: Marna Vorster, Marie Zietsman en Maretha Viljoen
Van links na regs: Hennie Marnitz, Heleen Roets en Willie van Rensburg
Van links na regs: Johan Vorster, Adriaan van Rensburg, Karin van Rensburg en Albert van Rensburg
Die Braaiers wat die heerlikste filette vir die hoofmaal gebraai het. Van links na regs: Louis van Rensburg, Japie Kruger, Bennie Oosthuysen en Chris du Plessis
Van links na regs: Louis van Rensburg, Bennie Oosthuysen, Chris du Plessis, Pieter Theron en Michael Coomans
‘n Paar toeskouers ondersteun hul gunsteling spanne
Die spanne in aksie
Nog ‘n paar foto’s van die ondersteuners van die onderskeie spanne en ook lede van die klub