Op Donderdag 16 Julie 2020 het Rolbal Suid-Afrika die goeie nuus ontvang dat die Minister van Sport toestemming gegee het dat daar voortgegaan kan word met die speel van rolbal tydens vlak 3 van die inperking.
Die Covid 19 Protokol sowel as die ReĆ«ls vir die terugkeer na spel is beskikbaar onder die skakel getiteld “Lede en Lidmaatskap” en dan die sub-skakel “Dokumente van belang”
On Thursday 16 July 2020 Bowls South Africa received the good news that the Minister of Sport gave permission for the return to play during level 3 of the lockdown.
The Covid 19 Protocol as well as the Rules for return of play are available under the link “Lede and Lidmaatskap” and then the sub-link “Dokumente van belang.”