Anne Hilder is verkies om Suid Vrystaat aanstaande jaar in Maart by die interdistrikte toernooi te verteenwoordig. Sy is gekies vir die dames Ope – B span.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae 2021” en die sub-skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2021”.