WENNERS VAN DEWETSDORP OPEDAG – 3 OKTOBER 2020

Hillandale se span bestaande uit Louis van Rensburg, Kleintjie Knoetze en Lappies Labuschagne (skipper) was die wenners van die Dewetsdorp Opedag. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander Prestasies 2020”.

Scroll to Top