Heelwat werk is gedoen aan die baan om dit gereed te kry vir die nuwe seisoen. Benewens die “hollowtine”, “scarrify” en gelyk maak is die “ditch borde” aan die kant van die baan ook vervang. Nuwe sand is in die “ditches” gegooi en die rubberbeskermer aan die kant van die baan is mooi groen geverf. Foto’s en videos hiervan is beskikbaar onder die skakel “Geleenthede 2021”.