Louis van Rensburg, Pieter van der Merwe, Lappies Labuschagne en Gerhard Bezuidenhout (skipper) het die derde plek behaal in bogemelde toernooi wat by Bloemfontein klub gehou is.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander prestasies 2021”