Die dames klub pare is op Vrydag 21 Mei 2021 afgehandel.
Die wenners was Elma Pretorius en Hilarie Rall.
Die naaswenners was Sarie Reynolds en Marlete Paulsen.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en dan die sub-skakel “Klubkompetisies 2021”