BEHAAL DERDE PLEK IN DAMES CLASSIC – 28 EN 29 APRIL 2021

Sarie Reynolds, Brenda Snyman, Nellie Riddle (almal van Hilandale) en Marie du Preez van Oud Studente het die derde plek behaal in bogemelde toernooi wat by Oud Studente klub gehou is.

‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander prestasies 2021.”

Scroll to Top