Die volgende lede is gekies om Suid Vrystaat te verteenwoordig in ‘n mini – interdistrikte toernooi wat vanaf 28 tot 30 Mei 2021 in Potchefstroom gaan plaasvind: SVS veterane — Leon Crawley en Michael Coomans.
SVS Ope B – span — Jannie du Plessis
’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2021.”