BEHAAL TWEEDE PLEK IN DEWETSDORP ROLBALKLUB SE OPEDAG – 2 OKTOBER 2021

Hillandale se span, bestaande uit Lappies Labuschagne, Michael Coomans, Louis van Rensburg en Pieter van der Merwe het die tweede plek behaal in Dewetsdorp rolbalklub se opedag.

Scroll to Top