Die klub enkelspelkompetisie is op 2 Oktober 2021 afgehandel.
Die manswenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Philip Schoon.
Die dameswenner was Kleintjie Knoetze en die naaswenner was Elma Pretorius.
Daarna is die Grootkampioenwedstryd gespeel. Die wenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Kleintjie Knoetze.
Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub – skakel “Klub kompetisies 2021”
Foto’s en videos van die dag is ook beskikbaar onder die skakel “Geleenthede 2021”
