BEHAAL TWEEDE PLEK IN MUNISIPALITEIT “FESTIVAL” – 5 SEPTEMBER 2021

Brendan Bakkes, Philip Schoon, Sonja Grobler en Herman Bakkes behaal die tweede plek in bogemelde toernooi wat by Munisipaliteit klub gehou is. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander prestasies 2021.”

Scroll to Top