Hillandale rolbalklub se Kersrolbaldag het op Saterdag 10 Desember 2022 plaasgevind. Daar is lekker geëet, gekuier en gerol.
Van links na regs op foto: Francois Jacobs, Elma Pretorius, Erika Steyn en Gerhard Bezuidenhout. Hulle was die lede van die wenspan.Van links na regs op foto: George Wagener, Morné Scheepers, Elri van Jaarsveld en Drien van Niekerk. Hulle het die tweede plek behaal.Van links na regs op foto: Michael Coomans, Maggie McLaren, Esmé Human en Wilma Truter. Hulle het die derde plek behaal. Van links na regs op foto: Drien van Niekerk, Elri van Jaarsveld, Kleintjie Knoetze, Anne-Marie van den Berg en Morné Scheepers. Hulle het die tweede plek behaal. George Wagener was afwesig toe die foto geneem is. Die span het uit ses spelers bestaan sodat die dames wat in die kombuis diens gedoen het, ook ‘n speelkans kon kry. Op die eerste foto van díé span, verskyn George Wagener.Van links na regs op foto: Marietjie Dippenaar, Bennie Oosthuyzen, Joey du Plessis en Jannie du PlessisVan links na regs op foto: Esmé Human en Maggie McLarenVan links na regs op foto: Kleintjie Knoetze, Maureen Annandale en Marietjie DippenaarVan links na regs op foto: Ansie en Allan BennieVan links na regs op foto: Ben Werner en Anne-Marie van den BergMorné Sheepers (wenner van “spider”) skenk sy wengeld vir die “Wrong Bias” boks.Van links na regs op foto: Japie Kruger en Jan le Roux PieterseVan links na regs op foto: Basie Verster en Tiaan SnymanVan links na regs op foto: Wilma Truter, Morné Scheepers, Elri van Jaarsveld en Peter SongVan links na regs op foto: Zaza Pieterse, Jan le Roux Pieterse, Francois Jacobs, Beatrice Hugo, Francois van Vuuren en Marlete PaulsenVan links na regs op foto: Anne-Marie van den Berg en Drien van Niekerk. Hierdie twee dames was in beheer van al die kosreëlings vir die dag. Almal was dit eens dat die eetgoed voortreflik was.Van links na regs op foto: Chris du Plessis, Maureen Annandale, Sue Scholes en Zaza PieterseVan links na regs op foto: Marlete Paulsen, Francois van Vuuren, Jaqui Fourie en Hennie PretoriusVan links na regs op foto: Tommy Verreyne en Basie VersterDie wenskipper van die dag: Gerhard BezuidenhoutVan links na regs op foto: Peter Song, Bennie Oosthuizen, Marietjie Dippenaar, Erika Steyn, Dippie Dippenaar, Ben Werner en Elma Pretorius. Voor sit Beatric Hugo. Tussen die 8 van hulle het hulle 10 “wrong biasse” gerol, maar daar is darem nog rede vir ‘n glimlag.