WERK AAN DIE BAAN – OKTOBER 2021
Heelwat werk is gedoen aan die baan om dit gereed te kry vir die nuwe seisoen. Benewens die “hollowtine”, “scarrify” en gelyk maak is die “ditch borde” aan die kant […]
WERK AAN DIE BAAN – OKTOBER 2021 Lees verder »
Heelwat werk is gedoen aan die baan om dit gereed te kry vir die nuwe seisoen. Benewens die “hollowtine”, “scarrify” en gelyk maak is die “ditch borde” aan die kant […]
WERK AAN DIE BAAN – OKTOBER 2021 Lees verder »
Anne Hilder is genooi om deel te neem aan die 2022 “Free State Bowling Federation Kroonstad Jamboree”.
VRYSTAAT ROLBALFEDERASIE – 28 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Vyf spelers van Hillandale is verkies om Suid Vrystaat aanstaande jaar in Maart by die interdistrikte toernooi te verteenwoordig. Herman Bakkes, Brendan Bakkes en Jannie du Plessis is gekies vir
VERTEENWOORDIG SUID VRYSTAAT – 13 OKTOBER 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se elfde en laaste nuusbrief vir 2021 het op Dinsdag 30 November 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 11 VAN 2021 – 30 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Anne Hilder is verkies om Suid Vrystaat aanstaande jaar in Maart by die interdistrikte toernooi te verteenwoordig. Sy is gekies vir die dames Ope – B span. ‘n Foto is
VERTEENWOORDIG SUID VRYSTAAT – 13 DESEMBER 2021 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Kersrolbaldag het op Donderdag 16 Desember 2021 plaasgevind. Foto’s van die geleentheid is beskikbaar onder die skakel “Geleenthede 2021”.
KERSROLBALDAG – 16 DESEMBER 2021 Lees verder »