DAMES BEGINNERSKOMPETISIE – 11 OKTOBER 2025
Wenner: Ansie van der Westhuizen (regs op foto) Naaswenner: Miriam van Zyl (links op foto)
DAMES BEGINNERSKOMPETISIE – 11 OKTOBER 2025 Lees verder »
Wenner: Ansie van der Westhuizen (regs op foto) Naaswenner: Miriam van Zyl (links op foto)
DAMES BEGINNERSKOMPETISIE – 11 OKTOBER 2025 Lees verder »
Wenner: Johan Dippenaar (links op foto) Naaswenner: Charles Wessels (regs op foto)
MANS BEGINNERSKOMPETISIE – 11 OKTOBER 2025 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 9 van 2025 het op 30 September 2025 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 9 VAN 2025 – 30 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Van links na regs op foto: Michael Coomans (skipper), Marcelle Botha, Francois van Vuuren en Francois Jacobs was die naaswenners van bogemelde liga.Gerrit van Zyl (afwesig) was ook deel van
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT “MIDWEEK FOURS”- 25 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Hillandale Rolbalklub het op bogemelde datum afskeid geneem van Tiaan Snyman (gebore 14 Februarie 1940) wat op 24 Julie 2025 oorlede is. Tydens ‘n kort geleentheid waartydens ons seremonieel
AFSKEID VAN GEWAARDEERDE KLUBLID, TIAAN SNYMAN – SATERDAG, 20 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Wenner: Leon Crawley (links op foto) Naaswenner: Nellie Riddle (regs op foto)
GROOTKAMPIOEN – 16 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Wenner van mans: Leon Crawley (tweede van links op foto) Naaswenner: Gerrit van Zyl (heel links op foto)Wenner van dames: Nellie Riddle (derde van links op foto) Naaswenner: Martie Olivier
MANS EN DAMES ENKELSPELKOMPETISIE – 13 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 8 van 2025 het op 31 Augustus 2025 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 8 VAN 2025 – 31 Augustus 2025 Lees verder »
Van links na regs: Johan Pieters (Hillandale), Wayne York (Oud Studente), Arno Greyling en Kobus le Roux (albei van Munsies) was die wenners van die mans PBL vir 2025.
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 31 AUGUSTUS 2025 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wilma Truter, Esme Human, Martie Olivier en Nellie Riddle was die naaswenners van bogemelde liga.
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT DAMES SATERDAGLIGA – 30 AUGUSTUS 2025 Lees verder »