VETERANE KOMPETISIE: SUID VRYSTAAT TEEN NOORD VRYSTAAT SE GOUDVELD STREEK – 27 AUGUSTUS 2025 BY BULTFONTEIN ROLBALKLUB
Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisie het teen die veterane wenners van Noord Vrystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die driespel vir mans het Leon Crawley […]







