SUID VRYSTAAT VETERANE ENKELS – MANS – 23 MEI 2024
Michael Coomans (regs) was die naaswenner. By hom is die wenner Andries Moroane van Orangia rolbalklub.
SUID VRYSTAAT VETERANE ENKELS – MANS – 23 MEI 2024 Lees verder »
Michael Coomans (regs) was die naaswenner. By hom is die wenner Andries Moroane van Orangia rolbalklub.
SUID VRYSTAAT VETERANE ENKELS – MANS – 23 MEI 2024 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 11 Mei 2023 plaasgevind. Veertien buitespanne het teen mekaar meegeding en die uiteindelike wenners van die dag was die span van
Hillandale Ewie Cronje Opedag – 11 Mei 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Naaswenners: Maureen Annandale en Nellie Riddle (skipper) Wenners: Wilma Truter (skipper) en Anita du Toit
KLUB PARE – DAMES – 4 MEI 2024 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 4 van 2024 het op Maandag 29 April 2024 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
Nuusbrief 4 van 2024 – 29 April 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners – Johan Dippenaar, Leon Crawley (skipper), Chris du Plessis en Gerrit van Zyl. Van links na regs op foto: Naaswenners – Elma Pretorius,
Klub vierspel – 24 April 2024 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 3 van 2024 het op Woensdag 27 Maart 2024 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 3 VAN 2024 – 27 Maart 2024 Lees verder »
Die inisiatief, van een van ons lede Ben Werner, om ‘n mannedag te hou is deur die bestuur ter harte geneem en daar is besluit om ‘n driehoekige byeenkoms tussen
Van links na regs: Louis van Rensburg, Petro Botha, Martie Olivier en Willie van Aswegen behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN BULTFONTEIN ROLBALKLUB SE OPEDAG – 9 Maart 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Elma Pretorius, Petro Botha, Christene Visagie en Nellie Riddle was die wenners van bogemelde dag.
Wenners van Dewetsdorp klub se damesdag – 2 Maart 2024 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 2 van 2024 het op Woensdag 28 Februarie 2024 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 2 VAN 2024 – 28 FEBRUARIE 2024 Lees verder »