Klub driespel
Wenners: van links na regs op foto – Bart Guthrie (lei), Tiaan Snyman (skipper) en Francois van Vuuren (tweede) Naaswenners: van regs na links op foto – Philip Schoon (skipper), […]
Wenners: van links na regs op foto – Bart Guthrie (lei), Tiaan Snyman (skipper) en Francois van Vuuren (tweede) Naaswenners: van regs na links op foto – Philip Schoon (skipper), […]
Anneke van Wyk is gekies vir die Suid Vrystaat onder 15 span
Verteenwoordig Suid Vrystaat Lees verder »
Andrew Zhang is gekies vir die Suid Vrystaat onder 15 span
Verteenwoordig Suid Vrystaat Lees verder »
Sarel du Toit wen goue medalje
Suid Vrystaat Veterane Enkelspelkompetisie (Mans) Lees verder »
Michale Coomans (links op foto) en Leon Crawley (regs op foto) wen die silwermedalje
Suid Vrystaat Veterane Parespel (Mans) Lees verder »
Jannie du Plessis (middel) van Hillandale was saam met Hennie Knoetze (links), Hertzog Meiring (tweede van links) en Marius Cloete (tweede van regs) die wenners van die mans Premier Bowls
Premier Bowls League (PBL) Lees verder »
Leon Crawley (regs) van Hillandale het saam met Peet Visagie (links), Herman Kleynhans (middel) en Sam Terblanche (afwesig op foto) die derde plek behaal in die mans Premier Bowls League vir
Premier Bowls League (PBL) Lees verder »
Philip Schoon (links op foto) is gekies vir die Suid Vrystaat onder 30 span, Leon Crawley (middel) is gekies vir die Suid Vrystaat veterane span en Jannie du Plessis (regs
Verteenwoordig Suid Vrystaat Lees verder »
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Louis van Rensburg, Kleintjie Knoetze en Lappies Labuschagne (skipper) is die wenners van die Dewetsdorp opedag.
Wenners Van Dewetsdorp Ope Dag – 3 Oktober 2020 Lees verder »
Francois van Vuuren, tweede van links, en Louis van Rensburg, heel regs, van Hillandale was deel van ‘n Oud Studente uitnodigingspan en hulle het ‘n derde plek in die toernooi