DAMES KLUB PARE – 13 OKTOBER 2020

Die dames klub pare finaal is op 13 Oktober 2020 afgehandel.

Die wenners was Rita Krog en Ansie Wilken en die naaswenners was Anna-Marie Stevens en Marda Oosthuysen.

​​Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Klubkompetisies”

Scroll to Top