Die mans klub pare finaal is op 15 Oktober 2020 afgehandel.
Die wenners was Louis van Rensburg en Martin Seyfferdt en die naaswenners was Tommy Verreyne en Michael Coomans.
Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Klubkompetisies”
