PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 25 OKTOBER 2020

Jannie du Plessis van Hillandale was in die wenspan van die 2020 Premier Bowls League vir mans en Leon Crawley was in die span wat die derde plek behaal het. Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Suid Vrystaat Prestasies 2020”

Scroll to Top