Die mans klub pare is op Dinsdag 15 Junie 2021 afgehandel.
Die wenners was Louis van Rensburg en Michael Coomans.
Die naaswenners was Jannie du Plessis en Stokkies Stockenström.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en dan die sub-skakel “Klubkompetisies 2021”