Ons sê baie dankie aan Pierre Hugo wat ‘n trap na die baan sowel as ‘n rolstoeloprit vir die klub geskenk het. Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Geleenthede”.
We wish to thank Pierre Hugo who donated a step as well as a wheelchair ramp for the club. Photo’s are available under the link “Geleenthede”