Die enkelspelkompetisie is op Vrydag 18 September 2020 afgehandel.
Die manswenner was Francois van Vuuren en die naaswenner was Jannie du Plessis.
Die dameswenner was Elma Pretorius en die naaswenner was Kleintjie Knoetze.
Die grootkampioen was Francois van Vuuren en die naaswenner was Elma Pretorius
Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Klubkompetisies”