Hillandale se span, bestaande uit Michael Coomans, Dippie Dippenaar, Gerhard Bezuidenhout en Pieter van der Merwe is die wenners van die Tewie Wessels toernooi wat oor twee dae by Oud Studente gehou is.
Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Ander Uitslae”