Die span van Francois van Vuuren, Louis van Rensburg, Leon Crawley en Michael Coomans het uitstekend gevaar in die kompetisie en was die naaswenners.’n Foto is beskikbaar onder Uitslae en die sub-skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2022”