NUUSBRIEF 6 VAN 2021 – 3 JULIE 2021
Hillandale rolbalklub se sesde nuusbrief vir 2021 het op 3 Julie 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 6 VAN 2021 – 3 JULIE 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se sesde nuusbrief vir 2021 het op 3 Julie 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 6 VAN 2021 – 3 JULIE 2021 Lees verder »
Dit is met innige leedwese dat ons verneem het dat Sarel du Toit (25 Februarie 1948 – 18 Julie 2021) oorlede is. Ons ken Sarel as ‘n baie geliefde lid
AFSTERWE VAN SAREL DU TOIT – 18 JULIE 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se sewende nuusbrief vir 2021 het op 29 Julie 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 7 VAN 2021 – 29 JULIE 2021 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Vroudedag het plaasgevind op Maandag 9 Augustus 2021. Die tema was “Pienk en Pêrels.” Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Geleenthede.”
VROUEDAG – 9 AUGUSTUS 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se agste nuusbrief vir 2021 het op Maandag 30 Augustus 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 8 VAN 2021 Lees verder »
Daar vind op Saterdag 4 September 2021 ‘n merkerskursus plaas na spel. Die pligte van ‘n merker is beskikbaar onder die skakel “Lede en Lidmaatskap”, en dan die sub-skakels “Dokumente
Die klub driespel is op Donderdag 2 September 2021 afgehandel. Francois van Vuuren (skipper), Kleintjie Knoetze en Pierre Hugo was die wenners en Louis van Rensburg (skipper), Elma Pretorius en
KLUB DRIESPEL – 2 SEPTEMBER 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub het op Dinsdag 19 Oktober 2021 ‘n funksie aangebied waartydens die voorsitter, Leon Crawley, ‘n seremoniële tjek ten bedrae van R104 800 aan Jeanne Rawlinson, Kansa verteenwoordiger oorhandig
KANSAFUNKSIE – 19 OKTOBER 2021 Lees verder »
Brendan Bakkes, Philip Schoon, Sonja Grobler en Herman Bakkes behaal die tweede plek in bogemelde toernooi wat by Munisipaliteit klub gehou is. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae”
BEHAAL TWEEDE PLEK IN MUNISIPALITEIT “FESTIVAL” – 5 SEPTEMBER 2021 Lees verder »
Hillandale Rolbalklub het op 8 September 2021 ‘n rolbaldag aangebied as deel van ‘n fondsinsamelingspoging ten bate van Kansa. ‘n Enorme bedrag van R104 800 is ingesamel. Foto’s van die
KANKERDAG – 08 SEPTEMBER 2021 Lees verder »