NUUSBRIEF 10 VAN 2021 – 27 OKTOBER 2021
Hillandale rolbalklub se tiende nuusbrief vir 2021 het op Woensdag 27 Oktober 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 10 VAN 2021 – 27 OKTOBER 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se tiende nuusbrief vir 2021 het op Woensdag 27 Oktober 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 10 VAN 2021 – 27 OKTOBER 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Gerhard Bezuidenhout, Elma Pretorius, Erika Steyn en Francois Jacobs was die wenners van bogemelde toernooi.
WENNERS VAN HILLANDALE ROLBALKLUB SE KERSROLBALDAG – 10 DESEMBER 2022 Lees verder »
Philip Schoon van Hillandale was in die wenspan van die 2021 Premier Bowls League vir mans en Michael Coomans, Brendan Bakkes en Jannie du Plessis was in die spanne wat
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 23 SEPTEMBER 2021 Lees verder »
Hillandale se damesspan bestaande uit Marlete Paulsen, Maureen Annandale, Anne Hilder en Nellie Riddle eindig tweede in die Bloemfontein damesliga. ‘n Foto is beskibaar onder die skakel “Uitslae” en die
DAMESLIGA – 23 SEPTEMBER 2021 Lees verder »
Leon Crawley, Louis van Rensburg, Michael Coomans en Willie van Aswegen was die wenners van die toernooi.
WENNERS VAN ORANGIA ROLBALKLUB SE OPEDAG – 30 OKTOBER 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Drien van Niekerk, Elri van Jaarsveld, Kleintjie Knoetze, Anne-Marie van den Berg en Morne Scheepers behaal die tweede plek in bogemelde toernooi. George Wagener
BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE ROLBALKLUB SE KERSROLBALDAG – 10 DESEMBER 2022 Lees verder »
Brendan Bakkes en Philip Schoon is verkies vir die Suid Vrystaat 0/30 span. Ongelukkig is die SA toernooi gekanselleer as gevolg van Covid – 19. ‘n Foto is beskikbaar onder
VERKIES VIR SUID VRYSTAAT ONDER 30 SPAN – 23 SEPTEMBER 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se negende nuusbrief vir 2021 het op Dinsdag 28 September 2021 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 9 VAN 2021 Lees verder »
Reinier Zwiegers wen die silwer medalje. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Suid – Vrystaat prestasies”
SUID VRYSTAAT BEGINNERSKOMPETISIE – 14 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Michael Coomans, Maggie McLaren, Esme Human en Wilma Truter behaal die derde plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE ROLBALKLUB SE KERSROLBALDAG – 10 DESEMBER 2022 Lees verder »