WENNERS VAN OUD STUDENTE ROLBALKLUB SE OPEDAG – 20 NOVEMBER 2021
Michael Coomans, Leon Crawley, Francois van Vuuren en Jannie du Plessis was die wenners van die toernooi.
WENNERS VAN OUD STUDENTE ROLBALKLUB SE OPEDAG – 20 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Michael Coomans, Leon Crawley, Francois van Vuuren en Jannie du Plessis was die wenners van die toernooi.
WENNERS VAN OUD STUDENTE ROLBALKLUB SE OPEDAG – 20 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Leon Crawley, Herman Bakkes en Michael Coomans behaal die derde plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN PHIL KAISER OPEDAG BY MUNISIPALITEIT KLUB – 3 DESEMBER 2022 Lees verder »
Die klub enkelspelkompetisie is op 2 Oktober 2021 afgehandel. Die manswenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Philip Schoon. Die dameswenner was Kleintjie Knoetze en die naaswenner was Elma
KLUB ENKELSPELKOMPETISIE – 2 OKTOBER 2021 Lees verder »
Hillandale se span, bestaande uit Lappies Labuschagne, Michael Coomans, Louis van Rensburg en Pieter van der Merwe het die tweede plek behaal in Dewetsdorp rolbalklub se opedag.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN DEWETSDORP ROLBALKLUB SE OPEDAG – 2 OKTOBER 2021 Lees verder »
Brendan Bakkes, Philip Schoon, Sonja Grobler (van Munisipaliteit klub) en Herman Bakkes was die wenners van die toernooi.
WENNERS VAN SCHOOMBEE CLASSIC NABY MIDDELBURG (KAAP) – 21 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se elfde nuusbrief van 2022 het op Dinsdag 29 November 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die sub-skakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 11 VAN 2022 – 29 NOVEMBER 2022 Lees verder »
Francois van Vuuren en Jannie du Plessis was die wenners van die toernooi.
WENNERS VAN DIE “ALL NEW SPRING TOURNAMENT” IN BETHLEHEM – 10 OKTOBER 2021 Lees verder »
Heelwat werk is gedoen aan die baan om dit gereed te kry vir die nuwe seisoen. Benewens die “hollowtine”, “scarrify” en gelyk maak is die “ditch borde” aan die kant
WERK AAN DIE BAAN – OKTOBER 2021 Lees verder »
Anne Hilder is genooi om deel te neem aan die 2022 “Free State Bowling Federation Kroonstad Jamboree”.
VRYSTAAT ROLBALFEDERASIE – 28 NOVEMBER 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Japie Kruger, Chris du Plessis, Drien van Niekerk en Eben Helm behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN PETRUSBURG ROLBALKLUB SE OPEDAG – 26 NOVEMBER 2022 Lees verder »