Verteenwoordig Suid Vrystaat – 13 Oktober 2021
Van links na regs op foto: Leon Crawley en Michael Coomans is ingesluit in die Suid Vrystaat veterane span vir die Maart 2022 toernooi.
Verteenwoordig Suid Vrystaat – 13 Oktober 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Leon Crawley en Michael Coomans is ingesluit in die Suid Vrystaat veterane span vir die Maart 2022 toernooi.
Verteenwoordig Suid Vrystaat – 13 Oktober 2021 Lees verder »
Reinier Zwiegers van Hiilandale (regs op foto) wen die silwer medalje. Die wenner was Stef van Wyngaardt van Munisipaliteit klub.
Suid Vrystaat beginnerskompetisie – 14 November 2021 Lees verder »
Anne Hilder is ingesluit in die dames Suid Vrystaat ope B span vir die Maart 2022 toernooi
Verteenwoordig Suid Vrystaat – 13 Desember 2021 Lees verder »
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Charles Stevens, Anne-Marie Stevens en Drien van Niekerk is die naaswenners van die Bloemfontein rolbalklub se toernooi ter viering van Ted Baragwanath
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Louis van Rensburg, Pieter van der Merwe, Lappies Labuschagne en Gerhard Bezuidenhout het die derde plek behaal in Bloemfontein klub
Behaal derde plek in Bloemfontein klub se Ope dag – 22 Mei 2021 Lees verder »
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Francois van Vuuren, Jannie du Plessis en Leon Crawley is die naaswenners van die Ladybrand opedag.
Behaal tweede plek in Ladybrand se opedag – 19 Junie 2021 Lees verder »
Die span van Brendan Bakkes, Philip Schoon, Sonja Grobler (van Munisipaliteit) en Herman Bakkes behaal die tweede plek in bogemelde toernooi wat by Munisipaliteit klub gehou is. Hier staan hulle van links
Behaal tweede plek in Munisipaliteit klub se “festival” – 5 September 2021 Lees verder »
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Lappies Labuschagne, Michael Coomans, Louis van Rensburg en Pieter van der Merwe het die tweede plek behaal in Dewetsdorp
Behaal tweede plek in Dewetsdorp rolbalklub se opedag – 2 Oktober 2021 Lees verder »
Francois van Vuuren (links op foto) en Jannie du Plessis (regs op foto) was die wenners van die toernooi.
Wenners van “All New Spring Tournament” in Bethlehem – 10 Oktober 2021 Lees verder »