GROOTKAMPIOEN – 16 SEPTEMBER 2025
Wenner: Leon Crawley (links op foto) Naaswenner: Nellie Riddle (regs op foto)
GROOTKAMPIOEN – 16 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Wenner: Leon Crawley (links op foto) Naaswenner: Nellie Riddle (regs op foto)
GROOTKAMPIOEN – 16 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Wenner van mans: Leon Crawley (tweede van links op foto) Naaswenner: Gerrit van Zyl (heel links op foto)Wenner van dames: Nellie Riddle (derde van links op foto) Naaswenner: Martie Olivier
MANS EN DAMES ENKELSPELKOMPETISIE – 13 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Van links na regs: Johan Pieters (Hillandale), Wayne York (Oud Studente), Arno Greyling en Kobus le Roux (albei van Munsies) was die wenners van die mans PBL vir 2025.
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 31 AUGUSTUS 2025 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wilma Truter, Esme Human, Martie Olivier en Nellie Riddle was die naaswenners van bogemelde liga.
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT DAMES SATERDAGLIGA – 30 AUGUSTUS 2025 Lees verder »
Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisie het teen die veterane wenners van Noord Vrystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die driespel vir mans het Leon Crawley
Van links na regs op foto: Wenners van klub driespel, Ben Werner, Chris du Plessis en Francois van Vuuren (skipper). Naaswenners, Michael Coomans, Marietjie Dippenaar en Ansie Bennie.
KLUB DRIESPEL – 17 JULIE 2025 Lees verder »
Van links na regs op foto: Clinton Roets (Hilton), Johan Pieters (Hillandale), Ian van Rooyen (Oud Studente) en Morne Scheepers (Munisipaliteit) was die wenners van bogemelde toernooi.
Van links na regs op foto: Anne Hilder wen goud, Johan Pieters wen brons en Jannie du Plessis wen goud.
Beide spanne wat aan die finaal in bogemelde kompetisie deelgeneem het is van Hillandale klub. Van links na regs op foto: Gerrit van Zyl, Japie Kruger (skipper) en Francois van Vuuren was
SUID VRYSTAAT MANS VETERANE DRIESPEL – 1 Mei 2025 Lees verder »
Twee spelers van Hillandale klub was in die Suid Vrystaat mans veteranespan wat ‘n brons medalje verwerf het by die veterane Interdistriktetoernooi wat in Kaapstad plaasgevind het. Agter van links