Superseniordag (80 Jaar En Ouer) – 25 Mei 2022
‘n Superseniordag is vir die eerste keer aangebied. Rolbalspelers ouer as 80 jaar en van die verskillende Bloemfontein rolbalklubs het by die Hillandale Rolbalklub bymekaar gekom om rolbal te speel
Superseniordag (80 Jaar En Ouer) – 25 Mei 2022 Lees verder »










